Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Negejarige se vonds uit buitenste ruim

GQEBERHA – ‘n Klipfragment van die groot meteoriet wat verlede Sondag in die Oos-Kaap geval het, is die Nqweba-meteoriet gedoop, na die dorp waar dit gevind is.
‘n Jong meisie het die klip op haar oupa se plaas opgetel.
Wetenskaplikes van die Wits-, Rhodes- en Nelson Mandela-universiteite is besig om dit te bestudeer.

en_USEnglish